Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lappop
lappop [boodskap #133980] Tue, 06 October 2020 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lappop.
'n Lappop.
lappop
Afbreking: lap•pop
Samestelling: lap + pop


Selfstandige naamwoord: lappop
Meervoud: lappoppe
Verkleinwoord: lappoppie
Meervoud van verkleining: lappoppies

Betekenis:
• Pop wat van lap gemaak is.

Gebruik:
• Iemand het 'n lappop op die ashoop weggegooi.

Vertaling:
Engels: rag doll
Nederlands: lappenpop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardrykskunde
Volgende onderwerp: aptyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:05:38 UTC 2025