geografie [boodskap #133978] |
Tue, 06 October 2020 14:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geografie
Afbreking: geo•gra•fie
Selfstandige naamwoord: geografie
Meervoud: –
Betekenis:
• Wetenskap wat die Aarde beskryf.
Gebruik:
• Geografie bestudeer die aarde se oppervlak, sy vorm, fisiese eienskappe en klimaat, asook sy natuurlike en politieke verdelings.
Sinoniem:
• aardrykskunde
Afgelei:
• geograaf
• geografies
Afkorting:
• geogr.
Vertaling:
Engels: geography
Nederlands: geografie, aardrijkskunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|