innoverend [boodskap #133968] |
Mon, 05 October 2020 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
innoverend
Afbreking: in•no•ve•rend
Byvoeglike naamwoord: innoverend
Attributief: innoverende
Partitief: innoverends
Betekenis:
• Wat innoveer; nuwighede bedink.
Gebruik:
• Kinders moet van jongs af leer om te skep en innoverend te wees.
Sinoniem:
• vernuwend
Antoniem:
• stagnerend
Vertaling:
Engels: innovative
Nederlands: innoverend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|