| uitvee [boodskap #133969] |
Ma., 05 Oktober 2020 18:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26913 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
uitvee
Afbreking: uit•vee
Samestelling: uit + vee
Werkwoord: vee uit, uitvee
Verlede tyd: het uitgevee
Verlede deelwoord: uitgeveede, uitgeveegde
Betekenis:
• Om skoon te maak deur te vee.
• Om te verwyder deur te vee.
• Om merke met 'n vee te verwyder.
Gebruik:
• Sy vee die huis uit voordat die gaste opdaag.
• Toe hy sy oë uitvee, was die polisie daar om hom te arresteer.
• Ek het die potloodmerke in die boek uitgevee.
Sinoniem:
• doodkrap
• doodvee
• uitkrap
• uitwis
Afgelei:
• uitveër
Vertaling:
Engels: to sweep out; to erase, delete, wipe out
Nederlands: uitvegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|