Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roosterbrood
roosterbrood [boodskap #133842] Wed, 30 September 2020 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Roosterbrood
Roosterbrood
roosterbrood
Afbreking: roos•ter•brood
Samestelling: rooster + brood


Selfstandige naamwoord: roosterbrood
Meervoud: roosterbrode
Verkleinwoord: roosterbroodjie
Meervoud van verkleining: roosterbroodjies

Betekenis:
• 'n Sny brood wat gerooster is.

Gebruik:
• Deesdae gebruik mense elektriese broodroosters om roosterbrood te maak.

Verwant:
• braaibrood

Vertaling:
Engels: toast
Nederlands: geroosterd brood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooihartbees
Volgende onderwerp: braaibrood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:18:57 UTC 2025