Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaibrood
braaibrood [boodskap #133843] Wo., 30 September 2020 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26157
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
braaibrood
Afbreking: braai•brood
Samestelling: braai + brood


Selfstandige naamwoord: braaibrood
Meervoud: braaibrode
Verkleinwoord: braaibroodjie
Meervoud van verkleining: braaibroodjies

Betekenis:
• 'n Toebroodjie wat op 'n braai gerooster is (gewoonlik met tamatie en uie daarin).

Gebruik:
• 'n Eg Suid-Afrikaanse braai is nie volledig sonder pap of 'n stapel braaibroodjies nie.

Verwant:
• roosterbrood

Vertaling:
Engels: braai bread
Nederlands: braaibrood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 16 Augustus 2026 09:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: roosterbrood
Volgende onderwerp: kweekhuisgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 00:25:38 UTC 2026