inbraak [boodskap #133782] |
Sun, 27 September 2020 07:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inbraak
Afbreking: in•braak
Selfstandige naamwoord: inbraak
Meervoud: inbrake
Verkleinwoord: inbrakie
Meervoud van verkleining: inbrakies
Betekenis:
• Die daad van inbreek; onbehoorlik toegang verkry.
Gebruik:
• Al die honde is voor die inbraak vergiftig.
Afgelei:
• inbraakalarm
• inbraakassuransie
• inbraakgereedskap
• inbraaksaak
• inbraakskade
• inbraakversekering
Verwant:
• inbreker
• inbreek
Hiponiem:
• rekenaarinbraak
Vertaling:
Engels: break-in, burglary, housebreaking
Nederlands: inbraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|