Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiasint
hiasint [boodskap #133781] So., 27 September 2020 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26661
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Waterhiasinte
Waterhiasinte
hiasint
Afbreking: hi•a•sint


Selfstandige naamwoord: hiasint
Meervoud: hiasinte

Betekenis:
• 'n Bolgewas uit die genus Hyacinthus, soos Hyacinthus orientalis.
• 'n Waterplant wat soms handuit ruk en damme en besproeiingskemas bedreig, Eichornia crassipes.

Gebruik:
• Die gewone hiasint wat vir die blommemark gekweek word ontspring uit 'n meerjarige ronde bol waaruit daar vier tot sewe gelynde blare ontwikkel.
• Hiasinte het op 'n stadium groot dele van die Hartbeespoortdam en die Vaaldam bedek.

Hiperoniem:
• bolgewas

Afgelei:
• hiasintblom
• hiasintbol
• hiasintkweker
• hiasintkwekery
• hiasintolie
• hiasintplant

Vertaling:
Engels: hyacinth
Nederlands: hyacint

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herroep
Volgende onderwerp: inbraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 28 22:05:52 UTC 2026