herroep [boodskap #133780] |
Sun, 27 September 2020 07:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herroep
Afbreking: her•roep
Werkwoord: herroep
Verlede tyd: het herroep
Betekenis:
• 'n Bevel terugtrek; ophef; afskaf.
• Weer in die geheue oproep.
Gebruik:
• Pres. Zuma is blykbaar 48 uur gegee om te bedank of deur sy party herroep te word.
• Ek kan ongelukkig nie die gebeure herroep nie.
Afgelei:
• herroepbaar
• herroeping
• herroeplik
Vertaling:
Engels: to recall, revoke, repeal
Nederlands: intrekken, afzetten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|