Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oeuvre
oeuvre [boodskap #133655] Sun, 20 September 2020 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oeuvre
Afbreking: oeu•vre


Selfstandige naamwoord: oeuvre
Meervoud: oeuvres

Betekenis:
• Die hele korpus van 'n kunstenaar se werk as 'n geheel.

Gebruik:
• Die skrywer Chris Barnard ontvang in 1991 die Hertzogprys vir drama vir sy oeuvre.

Vertaling:
Engels: oeuvre
Nederlands: oeuvre

Nota:
• Leenwoord uit Frans met uitspraak oe-wre.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feestelikheid
Volgende onderwerp: sinchronisiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:00:51 UTC 2025