Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinchronisiteit
sinchronisiteit [boodskap #133656] So., 20 September 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26232
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sinchronisiteit
Afbreking: sin•chro•ni•si•teit


Selfstandige naamwoord: sinchronisiteit
Meervoud: sinchronisiteite

Betekenis:
• Die toevallige saamval van gebeurtenisse wat met mekaar verband hou en as "meer as net toeval" ervaar word.

Gebruik:
• 'n Voorbeeld van sinchronisiteit is wanneer 'n mens aan iemand dink en hom of haar dan toevallig raakloop.

Vertaling:
Engels: synchronicity
Nederlands: synchroniciteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oeuvre
Volgende onderwerp: voortplanting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 23 14:17:49 UTC 2026