blouwildebees [boodskap #133636] |
Sat, 19 September 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blouwildebees
Afbreking: blou•wil•de•bees
Samestelling: blou + wildebees
Selfstandige naamwoord: blouwildebees
Meervoud: blouwildebeeste
Verkleinwoord: blouwildebeesie
Meervoud van verkleining: blouwildebeesies
Betekenis:
• 'n Groot wildsbok van van die oostelike en suidelike dele van Afrika, Connochaetes taurinus.
Gebruik:
• Die blouwildebees lyk baie soos die swartwildebees, maar is ietwat groter en het 'n swart stert.
Hiperoniem:
• wildebees
Vertaling:
Engels: blue wildebeest
Nederlands: blauwe gnoe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|