wessuidwes [boodskap #133523] |
Sun, 13 September 2020 15:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wessuidwes
Afbreking: wes•suid•wes
Samestelling: wes + suidwes
Bywoord: wessuidwes
Betekenis:
• Rigting tussen wes en suidwes.
Gebruik:
• Ons vaar nou wessuidwes.
Antoniem:
• oosnoordoos
Verwant:
• wessuidweste
• wessuidwestelik
Afkorting:
• WSW
Vertaling:
Engels: west-southwest
Nederlands: westzuidwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|