Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wessuidwes
wessuidwes [boodskap #133523] So., 13 September 2020 15:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
wessuidwes
Afbreking: wes•suid•wes
Samestelling: wes + suidwes


Bywoord: wessuidwes

Betekenis:
• Die rigting tussen wes en suidwes.

Gebruik:
• Die wind waai wessuidwes.

Antoniem:
• oosnoordoos

Verwant:
• wessuidweste
• wessuidwestelik

Afkorting:
• WSW

Vertaling:
Engels: west-southwest
Nederlands: westzuidwest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 18:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wesnoordwes
Volgende onderwerp: oosnoordoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 01 18:06:05 UTC 2026