Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordnoordoos
noordnoordoos [boodskap #133520] Sun, 13 September 2020 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordnoordoos
Afbreking: noord•noord•oos
Samestelling: noord + noordoos


Bywoord: noordnoordoos

Betekenis:
• Rigting tussen noord en noordoos.

Gebruik:
• Ons vaar nou noordnoordoos.

Antoniem:
• suidsuidwes

Verwant:
• noordnoordooste
• noordnoordoostelik

Afkorting:
• NNO

Vertaling:
Engels: north-northeast
Nederlands: noordnoordoost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidsuidwes
Volgende onderwerp: noordnoordwes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:55:13 UTC 2025