vormsmeermiddel [boodskap #133514] |
Sun, 13 September 2020 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vormsmeermiddel
Afbreking: vorms•meer•mid•del
Samestelling: vorm + smeer + middel
Selfstandige naamwoord: vormsmeermiddel
Meervoud: vormsmeermiddels
Verkleinwoord: vormsmeermiddeltjie
Meervoud van verkleining: vormsmeermiddeltjies
Betekenis:
• Smeermiddel vir 'n vorm waarin polimere gegiet, geblaas of ingespuit word.
Gebruik:
• Die vormsmeermiddel voorkom dat die plastiek aan die gietvorm vassit.
Hiperoniem:
• smeermiddel
Vertaling:
Engels: mould lubricant
Nederlands: vormsmeermiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|