Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugvaartmaatskappy
lugvaartmaatskappy [boodskap #133513] So., 13 September 2020 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26409
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lugvaartmaatskappy
Afbreking: lug•vaart•maat•skap•py
Samestelling: lugvaart + maatskappy
Uitspraak: /ˈlœχfɑːrtmɑːtskɑˌpəɪ̯̯/


Selfstandige naamwoord: lugvaartmaatskappy
Meervoud: lugvaartmaatskappye
Verkleinwoord: lugvaartmaatskappytjie
Meervoud van verkleining: lugvaartmaatskappytjies

Betekenis:
• 'n Maatskappy wat mense en goedere deur die lug vervoer, meestal per vliegtuig of helikopter.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is Suid-Afrika se grootste binnelandse sowel as buitelandse lugvaartmaatskappy.

Sinoniem:
• lugdiens
• lugredery

Vertaling:
Engels: aviation company, airline company, airline
Nederlands: luchtvaartmaatschappij
Xhosa: ikhampani yeendlela zomoya

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koolstofdioksied
Volgende onderwerp: vormsmeermiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 11:25:16 UTC 2026