Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koolstofdioksied
koolstofdioksied [boodskap #133512] Sun, 13 September 2020 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koolstofdioksied
Afbreking: kool•stof•di•ok•sied
Samestelling: koolstof + dioksied


Selfstandige naamwoord: koolstofdioksied
Meervoud: koolstofdioksiede

Betekenis:
• 'n Kleurlose en reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom, CO2.

Gebruik:
• Mense en diere vervaardig koolstofdioksied as gevolg van die chemiese reaksies in hulle liggame.

Sinoniem:
• koolsuurgas

Vertaling:
Engels: carbon dioxide
Nederlands: koolstofdioxide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knieg
Volgende onderwerp: lugvaartmaatskappy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:12:42 UTC 2025