na-aper [boodskap #133371] |
Sun, 06 September 2020 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
na-aper
Afbreking: na-a•per
Selfstandige naamwoord: na-aper
Meervoud: na-apers
Verkleinwoord: na-apertjie
Meervoud van verkleining: na-apertjies
Betekenis:
• Persoon wat na-aap. Iemand wat ander nadoen.
Gebruik:
• Moenie net 'n na-aper wees nie, doen jou eie ding!
Afgelei:
• na-apery
Verwant:
• mimikus
Vertaling:
Engels: imitator, aper
Nederlands: na-aper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|