| vliegas [boodskap #133372] |
So., 06 September 2020 18:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25993 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Vliegas
vliegas
Afbreking: vlieg•as
Samestelling: vlieg + as
Selfstandige naamwoord: vliegas
Meervoud: vliegasse
Betekenis:
• 'n Fyn poeier wat tydens verbranding ontstaan en saam met die verbrandingsgasse afgevoer word.
Gebruik:
• Die swaar bodemas versamel op die bodem van die verbrandingsoond, terwyl die ligte vliegas saam met die rook ontsnap.
Antoniem:
• bodemas
Hiperoniem:
• as
Vertaling:
Engels: fly ash
Nederlands: vliegas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|