warboel [boodskap #133330] |
Sat, 05 September 2020 09:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
warboel
Afbreking: war•boel
Selfstandige naamwoord: warboel
Meervoud: warboele
Betekenis:
• Dinge wat slordig gerangskik is; 'n deurmekaar gemors
Gebruik:
• Sy sukkel om die warboel van emosies onder beheer te kry.
Sinoniem:
• chaos
• deurmekaarspul
• harwar
• verwarring
• wanorde
Antoniem:
• orde
Afgelei:
• warboelrige
Verwant:
• war
Vertaling:
Engels: disorderly mess, clutter, jumble, muddle
Nederlands: warboel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|