Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrystel
vrystel [boodskap #133329] Sa., 05 September 2020 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vrystel
Afbreking: vry•stel
Samestelling: vry + stel


Werkwoord: stel vry, vrystel
Verlede tyd: het vrygestel
Verlede deelwoord: vrygestelde

Betekenis:
• Om te laat ontsnap; afgee; loslaat.
• Om vir verkope oop te stel; uitgee.
• Om van 'n verpligting te ontslaan; onthef.

Gebruik:
• Plastiek wat brand kan giftige gasse vrystel.
• Die album is gereed om vrygestel te word.
• Die kolonies sou Brittanje van die swaar las om hulle te verdediging vrystel.

Afgelei:
• vrystelling
• vrystellingsraad

Vertaling:
Engels: to release, exempt
Nederlands: vrijstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 31 Julie 2026 06:59]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: blesgans
Volgende onderwerp: warboel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 08:59:46 UTC 2026