Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidoos
suidoos [boodskap #133213] Fri, 28 August 2020 20:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
suidoos
Afbreking: suid•oos
Samestelling: suid + oos


Bywoord: suidoos

Betekenis:
• Rigting tussen suid en oos.

Gebruik:
• Ons vaar suidoos.
• Die wind waai suidoos.

Antoniem:
• noordwes

Afgelei:
• suidooste
• suidoostelike

Afkorting:
• SO

Vertaling:
Engels: south-east
Nederlands: zuidoost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noordwes
Volgende onderwerp: delegeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:48:15 UTC 2025