kwintiljard [boodskap #133175] |
Wed, 26 August 2020 14:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwintiljard
Afbreking: kwin•til•jard
Hooftelwoord: kwintiljard
Betekenis:
• 'n Duisend kwintiljoen; 10 tot die mag 33.
Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n kwintiljard kilometer van die aarde af is?
Verwant:
• kwintiljardste
Vertaling:
Engels: decillion
Nederlands: quintiljard
Selfstandige naamwoord: kwintiljard
Meervoud: kwintiljarde
Betekenis:
• Die getal 1033.
Gebruik:
• 'n Kwintiljard is 'n baie groot getal.
Vertaling:
Engels: decillion
Nederlands: quintiljard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|