Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekstiljard
sekstiljard [boodskap #133176] Wo., 26 Augustus 2020 15:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sekstiljard
Afbreking: seks•til•jard


Hooftelwoord: sekstiljard

Betekenis:
• 'n Duisend sekstiljoen; 10 tot die mag 39.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n sekstiljard kilometer van die aarde af?

Verwant:
• sekstiljardste

Vertaling:
Engels: duodecillion
Nederlands: sextiljard


Selfstandige naamwoord: sekstiljard
Meervoud: sekstiljarde

Betekenis:
• Die getal 1039.

Gebruik:
• 'n Sekstiljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: duodecillion
Nederlands: sextiljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 13 Augustus 2026 10:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kwintiljard
Volgende onderwerp: septiljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 14 14:59:54 UTC 2026