biljardste [boodskap #133102] |
Sa, 22 Augustus 2020 13:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biljardste
Afbreking: bil•jard•ste
Rangtelwoord: biljardste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord biljard (1015).
Gebruik:
• Die diameter van 'n atoomkern is tussen 1,6 en 15 femtometer, waar een femtometer 'n biljardste van 'n meter verteenwoordigend.
Verwant:
• biljarde
Vertaling:
Engels: billiardth, quadrillionth
Nederlands: biljardste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|