Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biljoenste
biljoenste [boodskap #133101] Sa., 22 Augustus 2020 13:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25515
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biljoenste
Afbreking: bil•joen•ste


Rangtelwoord: biljoenste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord biljoen (1012): nommer biljoen in 'n ry, of gedeel deur 'n biljoen.

Gebruik:
• Die heelal was in die eerste biljoenste van 'n sekonde ná die Groot Knal gevul met deeltjies sonder massa wat teen die spoed van lig deur die ruimte geblits het.

Verwant:
• biljoene

Vertaling:
Engels: billionth, trillionth
Nederlands: biljoenste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 13:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: miljardste
Volgende onderwerp: biljardste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 17:53:40 UTC 2026