Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Becquerel, Antoine Henri
Becquerel, Antoine Henri [boodskap #132907] Ma, 17 Augustus 2020 19:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antoine Henri Becquerel (1852 - 1908) was 'n Franse natuurkundige. Hy het ’n studie gemaak van uraan en radioaktiwiteit ontdek; die Nobelprys (natuurkunde) 1903 met Pierre en Marie Curie gedeel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Becket, Thomas á
Volgende onderwerp: Beda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:32:12 MGT 2024