Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtien
agtien [boodskap #132793] Sun, 16 August 2020 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtien
Afbreking: ag•tien
Samestelling: ag(t) + tien


Telwoord: agtien

Betekenis:
• Die getal 18. Een meer as sewentien en een minder as negentien.

Gebruik:
• Ek het nog agtien lekkers oor.

Wisselvorm:
• agttien

Verwant:
• agtiende

Vertaling:
Engels: eighteen
Nederlands: achttien
Zoeloe: ishumi nesishiyagalombili


Selfstandige naamwoord: agtien
Meervoud: agtiens

Betekenis:
• Die syfer 18.

Gebruik:
• Die agtien is besig om my van my kop af te dryf.

Vertaling:
Engels: eighteen
Nederlands: achttien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewentien
Volgende onderwerp: negentien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:41:37 UTC 2025