Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negentien
negentien [boodskap #132794] So., 16 Augustus 2020 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negentien
Afbreking: ne•gen•tien


Telwoord: negentien

Betekenis:
• Die getal 19. Een meer as agtien en een minder as twintig.

Gebruik:
• Ek het nog negentien lekkers oor.

Wisselvorm:
• neëntien

Verwant:
• negentiende

Vertaling:
Engels: nineteen
Nederlands: negentien
Zoeloe: ishumi nesishiyagalolunye


Selfstandige naamwoord: negentien
Meervoud: negentiens

Betekenis:
• Die syfer 19 (10 + 9).

Gebruik:
• Die negentien van hulle is besig om my van my kop af te dryf.

Afgelei:
• negentiende-eeus
• negentienjarige

Vertaling:
Engels: nineteen
Nederlands: negentien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 15 Julie 2026 14:47]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: agtien
Volgende onderwerp: twintig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 16 05:39:52 UTC 2026