Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sondaar
sondaar [boodskap #132753] Sat, 15 August 2020 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sondaar
Afbreking: son•daar
Uitspraak: /ˈsɔn.dɑːr/


Selfstandige naamwoord: sondaar
Meervoud: sondaars
Verkleinwoord: sondaartjie
Meervoud van verkleining: sondaartjies

Betekenis:
• Iemand wat sonde pleeg; wat ongehoorsaam is aan God se gebooie.

Gebruik:
• God haat die sonde, maar is lief vir die sondaar.

Afgelei:
• aartssondaar
• sondaarsbankie
• sondaarsgesig
• sondaarsgeslag
• sondares

Vertaling:
Engels: sinner, offender
Nederlands: zondaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapater
Volgende onderwerp: moeras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:10:10 UTC 2025