Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moeras
moeras [boodskap #132754] Sa., 15 Augustus 2020 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25567
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Moeras.
'n Moeras.
moeras
Afbreking: moe•ras
Uitspraak: /muˈras/


Selfstandige naamwoord: moeras
Meervoud: moerasse
Verkleinwoord: moerassie
Meervoud van verkleining: moerassies

Betekenis:
• 'n Groot gebied met vlak water wat nie wegloop nie met papperige grond waarin 'n mens kan wegsink.

Gebruik:
• 'n Moeras bied broeiplek aan muskiete, kan nie bewerk word nie, en bemoeilik die bou van paaie, spoorweë ens.

Afgelei:
• moerasagtig
• moerasagtige
• moerasgas
• moerasgras
• moerashabitat
• moeraskoors
• moerasland
• moerasplant
• moerassig
• moerasturf

Vertaling:
Engels: marsh, bog, swamp
Nederlands: moeras

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 18 Junie 2026 07:25]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sondaar
Volgende onderwerp: beskawing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 22 00:55:08 UTC 2026