Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeheerd
onbeheerd [boodskap #132705] Thu, 13 August 2020 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeheerd
Afbreking: on•be•heerd


Byvoeglike naamwoord: onbeheerd
Attributief: onbeheerde
Partitief: onbeheerd

Betekenis:
• Wat nie beheer word of beheer kan word nie.

Gebruik:
• Die veldbrand woed steeds onbeheerd voort.

Antoniem:
• beheerd

Vertaling:
Engels: unmanaged, unattended
Nederlands: onbeheerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwitansie
Volgende onderwerp: hervestiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:17:31 UTC 2025