proes [boodskap #132679] |
Wed, 12 August 2020 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proes
Afbreking: proes
Werkwoord: proes
Verlede tyd: het geproes
Betekenis:
• 'n Blaasgeluid uit die neus, soos iemand wat nies.
Gebruik:
• Almal hoes en proes omdat dit nou winter is.
Sinoniem:
• nies
• snuifblaas
Afgelei:
• proesend
Vertaling:
Engels: to sneeze, snort
Nederlands: proesten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|