molaliteit [boodskap #132589] |
Sat, 08 August 2020 09:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
molaliteit
Afbreking: mo•la•li•teit
Selfstandige naamwoord: molaliteit
Meervoud: molaliteite
Betekenis:
• 'n Maat vir die konsentrasie van 'n oplossing.
Gebruik:
• Molaliteit word gedefinieer as die aantal mol opgeloste stof per kilogram oplosmiddel, of 1 M = 1 mol/kg.
Hiperoniem:
• konsentrasie
Vertaling:
Engels: molality
Nederlands: molaliteit
Nota:
• Moenie "molaliteit" met "molariteit" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|