hulpbronplan [boodskap #132523] |
Mon, 03 August 2020 07:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hulpbronplan
Afbreking: hulp•bron•plan
Samestelling: hulpbron + plan
Selfstandige naamwoord: hulpbronplan
Meervoud: hulpbronplanne
Betekenis:
• Plan waarvolgens hulpbronne (o.a. personeel) bestuur word.
Gebruik:
• Jou jaarlikse verlof is in die hulpbronplan bygewerk.
Vertaling:
Engels: resource plan
Nederlands: hulpbronnenplan, middelenplan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|