Betekenis:
• Toring vanwaar waggehou word; stellasie van waar die omgewing dopgehou word sodat alarm gemaak kan word as 'n ongewenste situasie ontstaan.
Gebruik:
• Die ou wagtoring by Peddie in die Oos-Kaap is 'n blywende herinneringe aan die Grensoorloë.