Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloeibaar
vloeibaar [boodskap #132500] So., 02 Augustus 2020 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26126
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vloeibaar
Afbreking: vloei•baar
Samestelling: vloei + -baar


Byvoeglike naamwoord: vloeibaar
Vergrotende trap: vloeibaarder
Oortreffende trap: vloeibaarste
Attributief: vloeibare
Partitief: vloeibaars
Intensief: hoogsvloeibaar

Betekenis:
• Wat kan vloei; soos 'n vloeistof reageer.

Gebruik:
• By kamertemperatuur is water vloeibaar.
• Sy was haar hande met 'n vloeibare seep.

Hiponiem:
• dikvloeibaar
• dunvloeibaar

Afgelei:
• vloeibaarheid
• vloeibaarmaking

Verwant:
• fluïed
• vloeistof

Vertaling:
Engels: fluid, liquid
Nederlands: vloeibaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wagtoring
Volgende onderwerp: beslissing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 05:54:51 UTC 2026