taalbeleid [boodskap #132495] |
Sat, 01 August 2020 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalbeleid
Afbreking: taal•be•leid
Samestelling: taal + beleid
Uitspraak: /ˈtɑːl.bəˌləi̯t/
Selfstandige naamwoord: taalbeleid
Meervoud: taalbeleide
Verkleinwoord: taalbeleidjie
Meervoud van verkleining: taalbeleidjies
Betekenis:
• 'n Beleid rakende taal.
Gebruik:
• Die appèlhof het bevind dat Unisa se taalbeleid ongrondwetlik is.
Vertaling:
Engels: language policy
Nederlands: taalbeleid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|