Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bombardier
bombardier [boodskap #132496] Sa., 01 Augustus 2020 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26377
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Bomwerpers wat bomme gooi.
Bomwerpers wat bomme gooi.
bombardier
Afbreking: bom•bar•dier


Selfstandige naamwoord: bombardier
Meervoud: bombardiers

Betekenis:
• 'n Soldaat in die artillerie wat kanonne rig of die vyand vanuit 'n vliegtuig met bomme bestook.

Gebruik:
• Die bombardier neem effektief beheer van die vliegtuig oor gedurende die aanloop na die teiken en verseker 'n konstante hoogte tot die bomme losgelaat is.

Afkorting:
• bdr.

Afgelei:
• bombardiergroep

Verwant:
• bombardeer

Vertaling:
Engels: artilleryman, bombardier
Nederlands: bombardeur, bommenrichter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalbeleid
Volgende onderwerp: boomskraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 07 12:59:39 UTC 2026