Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klip in die bos - liefde
Klip in die bos - liefde [boodskap #13417] Sat, 21 March 1998 00:00 na volgende boodskap
Blizzard  is tans af-lyn  Blizzard
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wat dink jy oor hierdie stelling:
'Ware liefde bestaan nie.'

Laat weet my, want ek stem volkome saam met die stelling
Re: Klip in die bos - liefde [boodskap #13436 is 'n antwoord op boodskap #13417] Sun, 22 March 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ou perd, jy moet maar bid - en ons sal ook vir jou bid. 'n Mens het
onbeperkte bron/ne van ware liefde. Is jy weeskind? Het jy nie kinders
van jou eie nie? Behoort jy nie aan 'n Christelike kerk nie? Het jy nie
jou lewensmaatjie nog gekies nie, of reg gekies nie?
--
Net Nico ...

Bennie wrote in article
...
| Wat dink jy oor hierdie stelling:
| 'Ware liefde bestaan nie.'
|
| Laat weet my, want ek stem volkome saam met die stelling
|
|
|
Vorige onderwerp: Die slapende reus van die Muskokas
Volgende onderwerp: HNP-Kongres: Die Afrikanervrou: Kragbron van Weerstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 00:11:35 UTC 2024