Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vriende in Pietersburg
Vriende in Pietersburg [boodskap #13435] So., 22 Maart 1998 00:00
Aries  is tans af-lyn  Aries
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Junior Lid
Ek verhuis binnekort na Pietersburg en wil graag mense ontmoet met die
oog op vriendskap. Ek is 'n "newbie" op die net, geniet dit terdeë en
hou ook van lees, musiek, dans, rugby kyk, uiteet, "social", ens. (Ek is
'n man, 30 jaar oud)
Vorige onderwerp: HNP-Kongres: Die Afrikanervrou: Kragbron van Weerstand
Volgende onderwerp: Re: Dit vat manne!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 15 17:41:26 UTC 2026