Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sedelik
sedelik [boodskap #132376] Sat, 25 July 2020 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sedelik
Afbreking: se•de•lik


Byvoeglike naamwoord: sedelik
Vergrotende trap: sedeliker
Oortreffende trap: sedelikste
Attributief: sedelike

Betekenis:
• Ooreenkomstig goeie sedes; volgens morle norme en waardes.

Gebruik:
• Wie bepaal wat sedelik goed of kwaad is?

Sinoniem:
• deugsaam
• eerbaar
• eties
• moreel

Antoniem:
• onsedelik
• sedeloos

Afgelei:
• sedelikheid

Vertaling:
Engels: moral, ethical
Nederlands: zedelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kordon
Volgende onderwerp: oorblyfsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:46:36 UTC 2025