| oorblyfsel [boodskap #132377] |
Sa., 25 Julie 2020 15:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26348 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
oorblyfsel
Afbreking: oor•blyf•sel
Samestelling: oorbly(f) + -sel
Selfstandige naamwoord: oorblyfsel
Meervoud: oorblyfsels
Verkleinwoord: oorblyfseltjie
Meervoud van verkleining: oorblyfseltjies
Betekenis:
• Dit wat oorbly nadat die res gebruik of vernietig is.
Gebruik:
• 'n Fossiel is die oorblyfsel van 'n plant of dier wat behoue gebly het.
• Die ruïnes is die laaste oorblyfsels van 'n antieke beskawing.
Sinoniem:
• oorskot
• oorskiet
Vertaling:
Engels: remnant, remainder, remains
Nederlands: overblijfsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|