vroetelkous [boodskap #132268] |
Sun, 19 July 2020 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroetelkous
Afbreking: vroe•tel•kous
Samestelling: vroetel + kous
Selfstandige naamwoord: vroetelkous
Meervoud: vroetelkouse
Verkleinwoord: vroetelkousie
Meervoud van verkleining: vroetelkousies
Betekenis:
• Iemand wat die heel tyd vroetel.
Gebruik:
• Jy is 'n regte vroetelkous. Sit bietjie stil.
Vertaling:
Engels: fiddler
Nederlands: friemelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|