Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroetelkous
vroetelkous [boodskap #132268] So., 19 Julie 2020 11:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26081
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vroetelkous
Afbreking: vroe•tel•kous
Samestelling: vroetel + kous


Selfstandige naamwoord: vroetelkous
Meervoud: vroetelkouse
Verkleinwoord: vroetelkousie
Meervoud van verkleining: vroetelkousies

Betekenis:
• Iemand wat die hele tyd vroetel en nie kan stilsit nie.

Gebruik:
• Hy is 'n regte vroetelkous wat altyd aan iets vroetel of peuter.

Vertaling:
Engels: fiddler
Nederlands: friemelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 09 Augustus 2026 13:14]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: viskositeit
Volgende onderwerp: middelvinger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 13:16:03 UTC 2026