Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braambessie
braambessie [boodskap #132259] Sun, 19 July 2020 08:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Braambessies
Braambessies
braambessie
Afbreking: braam•bes•sie
Samestelling: braam + bessie
Uitspraak: /ˈbrɑːmbesi/


Selfstandige naamwoord: braambessie
Meervoud: braambessies
Verkleinwoord: braambessietjie
Meervoud van verkleining: braambessietjie

Betekenis:
• 'n Soort bessievrug, Rubus pinnatus.

Gebruik:
• 'n Ryp braambessie is swart, terwyl die verwante framboos rooierig is.

Sinoniem:
• braam

Afgelei:
• braambessiekonfyt

Vertaling:
Engels: blackberry
Nederlands: braambes


Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bleshoender
Volgende onderwerp: bomskuiling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:13:46 UTC 2025