Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bleshoender
bleshoender [boodskap #132258] So., 19 Julie 2020 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Bleshoenders.
Bleshoenders.
bleshoender
Afbreking: bles•hoen•der
Samestelling: bles + hoender


Selfstandige naamwoord: bleshoender
Meervoud: bleshoenders
Verkleinwoord: bleshoendertjie
Meervoud van verkleining: bleshoendertjies

Betekenis:
• 'n Groot swart watervoël van Afrika en die suide van Spanje met 'n wit voorkop en 'n rooi knop op die kop, Fulica cristata.

Gebruik:
Bleshoenders bou 'n nes van dooie riet wat op die water dryf of naby die kant geanker is.

Vertaling:
Engels: red-knobbed coot, crested coot
Nederlands: knobbelmeerkoet, blesmeerkoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abuis
Volgende onderwerp: braambessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 05 18:27:31 UTC 2026