abuis [boodskap #132257] |
Sun, 19 July 2020 07:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
abuis
Afbreking: abuis
Selfstandige naamwoord: abuis
Meervoud: abuise
Betekenis:
• Sonder dat dit so bedoel is.
• (ongewoon) 'n Flater.
Gebruik:
• Sy het per abuis die verkeerde brief oopgemaak.
• Om sulke abuise te begaan is onvergeeflik!
Sinoniem:
• fout
• misverstand
• ongeluk
• vergissing
Verwant:
• abusief
Vertaling:
Engels: error, mistake, slip
Nederlands: abuis
Nota:
• "Abuis" is deel van die vaste uitdrukking "per abuis".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|