nyd [boodskap #132254] |
Sun, 19 July 2020 06:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nyd
Afbreking: nyd
Selfstandige naamwoord: nyd
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sterk afkeer in iemand en die misgunning van sy besit.
Gebruik:
• Maar nou moet julle al hierdie dinge laat staan: woede, haat, nyd en gevloek. [Kolossense 3:8]
Sinonime:
• afguns
• haat
• jaloersheid
• jaloesie
• misgunning
• wanguns
Afgelei:
• nydig
• nydige
• nydigheid
Vertaling:
Engels: envy, grudge, enmity, bitter jealousy
Nederlands: nijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|